Зарегистрироваться
Восстановить пароль
FAQ по входу

LitNet Akademies: 'n joernaal vir die Geesteswetenskappe. 2010 Maart - Jaargang 7(1)

  • Файл формата pdf
  • размером 1,51 МБ
  • Добавлен пользователем
  • Описание отредактировано
LitNet Akademies: 'n joernaal vir die Geesteswetenskappe. 2010 Maart - Jaargang 7(1)
205 p. - ISSN: 1995-5928
LitNet is ’n onafhanklike letterkundige joernaal op die Internet in Afrikaans. Die joernaal se slagspreuk lui: "Die boekehuis met baie wonings". Dit huisves verskeie tuistes waarin uiteenlopende sake rondom skrywers, boeke en lesers ter sprake kom.
Van (luister)liedjie tot chanson: ’n oorsese reis in vertaling.
//Gãuwa dwaal vennag: Anna M Louw se Kroniek van Perdepoort ondergrawe deur trieksters en transdans.
Die stand van die demokrasie in Suid-Afrika: ’n kritiese perspektief.
Gay- en queer-kodes in geanimeerde films.
Die grande dame van die Vlaamse poësie: Christine D’haen (1923–2009). Tot lof van ’n vroulike stem.
Verskille in nieverbale kognitiewe vermoëns van eentalige teenoor tweetalige meisies.
Artistieke oorsprong en oorspronklikheid by Nietzsche en Heidegger.
Aspekte van diaspora in drie Afrikaanse dramatekste na 2004.
  • Чтобы скачать этот файл зарегистрируйтесь и/или войдите на сайт используя форму сверху.
  • Регистрация